Baas van Babilon (Boss of Babilon) cover art

Baas van Babilon (Boss of Babilon)

Preview
LIMITED TIME OFFER

3 Months Free

£5.99/mo after 3 months. Cancel monthly.
Get this deal
Offer ends on 15 July 2026 at 11:59 BST.
More purchase options

Baas van Babilon (Boss of Babilon)

By: Mrs Ena Murray
Narrated by: Ms Frieda Van den Heever
Get this deal

£5.99/mo after 3 months. Cancel monthly.

Buy Now for £12.20

Buy Now for £12.20

In Afrikaans. ’n Blitshuwelik, erfgrond, twee broers – Deon die losbol teenoor die stil, sterk Calvyn met die bitter hart – en ’n onskuldige meisie wat as nuwe bruid op die plaas verwerp word omdat sy nie met “agtergrond” en status kan spog nie. Dis van die elemente van die komplekse familiedrama, Baas van Babilon. Sal Babilon, spogplaas van die hovaardige De Ridders, vir Salome net ’n tussenspel wees? Sal sy haar siel behou op hierdie tradisieryke erfgrond waarin die bitterheid, haat en tweespalt soveel diep onstuimige rivierlope uitgekerf het? En kan die baas van Babilon ooit weer méns word? Puik leesstof deur die koningin van liefdeverhale in Afrikaans. Nou vir die eerste keer ooit beskikbaar as luisterboek, voorgelees deur Frieda van den Heever.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2013 NB Publishers (P)2013 NB Publishers
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
All stars
Most relevant
Die storie is bietjie vreemd vir vandag se tyd, maar dit is baie mooi liefdes verhaal.

Pragtig

Something went wrong. Please try again in a few minutes.