Bitter heuning cover art

Bitter heuning

Preview

Audible Standard 30-day free trial

Try Standard free
Select 1 audiobook a month from our entire collection.
Listen to your selected audiobooks as long as you're a member.
Get unlimited access to bingeable podcasts.
Standard auto renews for £5.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Bitter heuning

By: Hermione Suttner, RSG
Narrated by: Juanita Swanepoel
Try Standard free

£5.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy Now for £14.83

Buy Now for £14.83

About this listen

"Ek is Mara, die dogter van Bavaria Mara gebore ter see.” So begin die Sandveldse roman oor die wel en wee van Mara, dogter van Bavaria Mara en Jakop Brandt, die tweede seun van ʼn Sandveldboer van die plaas De Heuwel, teen die oewer van die Bergrivier. Vroeg al verloor Mara haar hart op Theunis, enigste erfgenaam van die buurplaas, Misverstand, maar haar pa Jakop is ʼn onverbiddelike man en dikwels onredelik.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2011 Hermione Suttner (P)2015 NB Publishers
Genre Fiction Literary Fiction
All stars
Most relevant
As jy depresief, jou eie polse wil sny en in die diepste donker kamer wil sit en jouself jammer kry lees die boek. Dit is die hartseerste, depresiewe boek wat Ek nog Na geluister het. As Ek nie vir die boek betaal het en gehoop het dit word beter het sou Ek nie Na die hele ding geluister het nie. Ek kan nie glo mense wil Na die soort boek luister nie aangesien jy tog lees om van die realiteit in die wereld wil ontsnap. Die boek het my laat voel asof Ek myself van n brug wil afgooi. 😢😢😢😢😢😢 Ek sal dit nie aanbeveel nie.

Bitter Heuning

Something went wrong. Please try again in a few minutes.