Die laaste kanariegeel notaboek [The Last Canary Yellow Notebook] cover art

Die laaste kanariegeel notaboek [The Last Canary Yellow Notebook]

Preview
LIMITED TIME OFFER

3 Months Free + £10 Audible voucher

£5.99/mo after 3 months. Cancel monthly.
Get this deal
Offer ends on 5 July 2026 at 11:59 BST.
More purchase options

Die laaste kanariegeel notaboek [The Last Canary Yellow Notebook]

By: Anchien Troskie
Narrated by: Antoinette Louw
Get this deal

£5.99/mo after 3 months. Offer ends on 5 July 2026 at 11:59 BST. Cancel monthly.

Buy Now for £14.35

Buy Now for £14.35

Mia Steyn is nog bloedjonk wanneer haar broer haar een laatmiddag by ’n losieshuis in Bloemfontein, aflaai. Dis toe sy ’n stowwerige boekwinkel instap dat Mia besef dis waar sy wil werk. Kort voor lank vind sy haar voete, én verloor sy haar hart.

Die laaste kanariegeel notaboek is die jongste roman uit die pen van blitsverkoperskrywer Anchien Troskie. Niks is ooit soos dit lyk op die oppervlak nie, besef ’n mens weer met die lees van hierdie aangrypende storie binne 'n storie.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2023 Anchien Troskie (P)2023 Human & Rousseau
Coming of Age Genre Fiction Historical Fiction
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
All stars
Most relevant
Die boek was 'n welkome verassing. Goeie storielyn met interessante plot. Uitstekende voorlesing. Ek kan dit aanbeveel.

Dis 'n deurnag-boek

Something went wrong. Please try again in a few minutes.