Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom cover art

Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom

(The adventures of Hanna Why)

Preview
LIMITED TIME OFFER

3 Months Free

£5.99/mo after 3 months. Cancel monthly.
Get this deal
Offer ends on 15 July 2026 at 11:59 BST.
More purchase options

Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom

By: Mrs Marita Van der Vyver
Narrated by: Ms Martelize Kolver
Get this deal

£5.99/mo after 3 months. Cancel monthly.

Buy Now for £11.58

Buy Now for £11.58

In Afrikaans. Nou is hierdie bekende boek en film ook as luisterboek beskikbaar! Hanna het ‘n ongelooflike verbeelding en sy is boonop baie slim. Dis waarom sy so baie vrae vra en dis hieroor dat sy die bynaam “Hanna Hoekom” kry. Op ’n dag besluit haar eksentrieke ma dat die hele familie saam moet vakansie hou in ’n ou huis in die berge, waar die hele familie gestrand raak. Dis seker nie so erg nie, maar Hanna Hoekom se familie sluit in ’n gay biologiese pa, ’n stiefpa wat ‘n akteur is, twee stiefbroers en ‘n irriterende klein half-boetie! Ideale luisterstof vir die hele gesin.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2010 NB Publishers; 2010 Marita Van der Vyver (P)2010 NB Publishers
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
No reviews yet