Die teenoorgestelde is net so waar [The Opposite Is Just as True] cover art

Die teenoorgestelde is net so waar [The Opposite Is Just as True]

Preview
LIMITED TIME OFFER

3 Months Free + £10 Audible voucher

£5.99/mo after 3 months. Cancel monthly.
Get this deal
Offer ends on 5 July 2026 at 11:59 BST.
More purchase options

Die teenoorgestelde is net so waar [The Opposite Is Just as True]

By: Azille Coetzee
Narrated by: Daneel van der Walt
Get this deal

£5.99/mo after 3 months. Offer ends on 5 July 2026 at 11:59 BST. Cancel monthly.

Buy Now for £13.56

Buy Now for £13.56

Wat is so onmoontlik aan botter aan albei kante?

Lien, Katryn en Charlotte was jare lank beste vriendinne. Hulle is heeltemal verskillend, die vriendskap was van die begin af onwaarskynlik. Lien is heeltemal together, Katryn is temperamenteel en onvoorspelbaar. En Charlotte is die een wat stil-stil foto’s neem en skilder, en nooit ophou waarneem nie. Hulle het min in gemeen, maar daar was ’n sterk band tussen hulle.

Dan trou Lien. Met ’n boer met ’n bakkie. Dis ’n groot troue, in die Karoo, en die hele wêreld is genooi. Dit was altyd die plan dat Katryn, Lien en Charlotte mekaar se strooimeisies sou wees. Behalwe, Lien en Katryn sit lankal nie meer langs dieselfde vuur nie. Alles het verander. En iets lyk nie lekker met Katryn nie.

’n Vlymskerp en eerlike roman oor die verbintenis tussen drie jong vroue. ’n Aangrypende verhaal wat strek oor jare en skuif tussen kuns en seks, joga, vriendskap, lojaliteit en geheime. Deur die skrywer van In my vel.

Uiteindelik beskikbaar as luisterboek.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2021 Azille Coetzee (P)2021 Human & Rousseau
Friendship Genre Fiction Women's Fiction
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
No reviews yet