Die verdwyning van Billy Katz [The Disappearance of Billy Katz] cover art

Die verdwyning van Billy Katz [The Disappearance of Billy Katz]

Preview

Get 30 days of Standard free

£5.99/mo after trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options

Die verdwyning van Billy Katz [The Disappearance of Billy Katz]

By: Chris Karsten
Narrated by: Susanne Beyers
Try for £0.00

£5.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy Now for £15.25

Buy Now for £15.25

Summary

Speurder Ella Neser stel ondersoek in nadat vier voete in 'n Checkers-sak in 'n openbare tuin gevind word. Lou Pepler, eks-polisieman, nou sekuriteitskonsultant, glo dit hou verband met 'n saak wat hy 20 jaar gelede ondersoek het—die verdwyning van Billy Katz, rykmanseun en rokjagter. Ella se soektog lei na 'n begrafnisonderneming in Turffontein en die Pottas-familie. Maar hoe hou die voete verband met Billy Katz se verdwyning en die saak wat Lou sy loopbaan en amper sy lewe gekos het?

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2015 Chris Karsten (P)2022 Human & Rousseau
Mystery Police Procedurals Suspense Thriller & Suspense
adbl_web_anon_alc_button_suppression_c
No reviews yet