Die Verdwyning van Mina Afrika cover art

Die Verdwyning van Mina Afrika

Preview

Get 30 days of Standard free

£5.99/mo after trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options

Die Verdwyning van Mina Afrika

By: RSG, Eben Cruywagen - adaptation
Try for £0.00

£5.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy Now for £13.94

Buy Now for £13.94

Summary

Op ʼn winterdag in 1945 ontferm ʼn kinderlose blanke egpaar, Sara en Erik de Graaff, hulle oor ʼn driejarige halwe weeskind – Mina Afrika. Hulle wil haar graag ʼn kans in die lewe gee, haar fyn opvoed. Maar dadelik begin die gegis, die geskinder in die Hexvallei Want Mina se vel lyk soos koffie vol Jerseyroom. Soos die jare kom en gaan, bly sy hul “aanneemkind”. Dit is die wyse, bejaarde Tietser Meraai wat meer soos ʼn ma vir haar is. Sy waarsku die pragtige, intelligente kind: Net een misstap en die blankes sal vinger wys en sê: Daar het die De Graaffs nou hulle loon. Wat het hulle in elk geval verwag van ʼn “hotnoskind”, maak nie saak hoe goed sy “opgevoed” is nie. Dan, terwyl Mina nog vol ambisie haar toekoms beplan en haar drome met die bewonderende Boeta Bantjies deel, gebeur dié “misstap”. Die verraderlike daad van ʼn ryk jong wit man dryf Mina weg uit die Vallei, laat haar beland in ʼn eindelose spiraal van bedrog. ʼn Lewe van vernedering in Groenpunt en tussen die bendes van Distrik Ses . . .

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2016 NB Luisterboeke (P)2016 NB Publishers
Historical Fiction
adbl_web_anon_alc_button_suppression_c
All stars
Most relevant
I thoroughly enjoyed this book!
Die storie is boeiend en het my aandag behou. Die draaitjies en swaaitjies van Mina se storie is wonderlik aanmekaar gewerk en ek wens vir 'n opvolg om die res van haar storie te hoor!!
Great performances from all involved! Loved it!

Mina Afrika - make it a movie !

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Goeie storie maar die musiek tussen in hinder. ‘n Goeie voorleser sou vir my beter gewees het.

Verdwyning van Mina Afrika

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

As a "Cape Coloured" living abroad, this book immersed me completely—into a South Africa shaped by injustice, silence, and survival. Beautifully written and masterfully performed, it stirred deep emotions and vivid memories. A powerful reminder of how far we've come, and how much still lingers.
Stories like this are vital—they hold truth, honour pain, and open space for healing across generations.

Deeply Moving – A Time Capsule of Home

Something went wrong. Please try again in a few minutes.