Die verkeerde vrou [The Wrong Woman] cover art

Die verkeerde vrou [The Wrong Woman]

Preview

Get 30 days of Standard free

£5.99/mo after trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options

Die verkeerde vrou [The Wrong Woman]

By: Irma Venter
Narrated by: Roelien Daneel
Try for £0.00

£5.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy Now for £15.10

Buy Now for £15.10

About this listen

Liela Oloffson het alles wat die meeste mense begeer. Skoonheid, roem, en ’n blink loopbaan as aktrise. Maar dan verdwyn sy een Vrydagnag en die polisie moet die media se hulp inroep om haar te vind. Gesoute misdaadjoernalis Ami Prinsloo volg Liela se spoor soos ’n bloedhond van waar sy laas in Johannesburg gesien is, en selfs verder, tot by haar kinderdae. Kruip Liela weg of is sy gekaap? Of dalk ontvoer? En waaroor het sy en haar verloofde so hewig baklei net voor sy verdwyn het?

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2022 Irma Venter (P)2022 Tafelberg
International Mystery & Crime Mystery

Continue the series

Al wat tel cover art
Al wat tel By: Irma Venter
All stars
Most relevant
‘n Spannende intrige met sterk karakters. Sien uit om die volgende boek te lees. Irma is uitstekend.

Heerlike storie en ‘n goeie leser

Something went wrong. Please try again in a few minutes.