Ek wens, ek wens [I Wish, I Wish] cover art

Ek wens, ek wens [I Wish, I Wish]

Preview
LIMITED TIME OFFER

3 Months Free + £10 Audible voucher

£5.99/mo after 3 months. Cancel monthly.
Get this deal
Offer ends on 5 July 2026 at 11:59 BST.
More purchase options

Ek wens, ek wens [I Wish, I Wish]

By: Zirk Van den Berg
Narrated by: Anrich Herbst
Get this deal

£5.99/mo after 3 months. Offer ends on 5 July 2026 at 11:59 BST. Cancel monthly.

Buy Now for £11.05

Buy Now for £11.05

As lykbesorger het Seb al talle lyke gebalsem, organe teruggepak in lyfholtes, beendere aanmekaargelas en doodsbleek gesigte gegrimeer vir roubeklaers om te besigtig. Wat help dit om te wens vir 'n ingryping wat hom sal losruk uit sy saai bestaan? Maar toe die sterwende seuntjie Gawie en sy ma by die begrafnisondernemers instap, kry Seb tog rede om in wense te glo.... En kom voor ’n dilemma te staan: Waarvoor wens jy as jy één wens het wat waar gaan word?

LET WEL: Wanneer u hierdie titel koop, sal die meegaande PDF in u "Audible" biblioteek beskikbaar wees. [PLEASE NOTE: When you purchase this title, the accompanying PDF will be available in your Audible Library along with the audio.]

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2019 Zirk Van den Berg (P)2021 Kwela
City Life Dark Humour Genre Fiction Literature & Fiction Urban
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
All stars
Most relevant
Aan die begin was die boek bietjie vervelig gewees. Soos wat die boek aanloop raak dit, amper, meer en meer filosofies. Die einde kan in verskillende maniere ervaar word in die opsig dat jy self kan besluit hoekom hy nie na die muntstuk gekyk het nie; dalk omdat hy bang was dat hy nie werklik drie wense gehad het nie en dan dit als net toevalig was, of dalk omdat hy bang is hy verloor die kans om n verhouding te bou met Gawie se ma.
Hierdie boek was voorgeskryf vir een van my modules op universiteit en ek moet eksamen skryf daaroor. Ek het dit geniet om hierna te luister.

Baie goed gedoen.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.