Elisabet se oorlog [Elizabeth's War] cover art

Elisabet se oorlog [Elizabeth's War]

Preview

Get 30 days of Standard free

£5.99/mo after trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options
Buy Now for £14.54

Buy Now for £14.54

About this listen

Dis 1938 en Elisabet Uys se onrus oor haar voorgenome huwelik met Johannes Barnard groei saam met die gerugte dat daar dalk ’n tweede Groot Oorlog mag uitbreek. Gepantser met Ouma Liesbet se raad besluit sy kort voor haar troue om die verlowing te verbreek en vrou-alleen na Europa te reis. Sal Elisabet in die oorloggeteisterde Londen vryheid en onvoorwaardelike liefde vind?

Helene de Kock op haar beste.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2021 Helene de Kock (P)2021 Human & Rousseau
20th Century Historical Historical Fiction
All stars
Most relevant
Lekker storielyn. Boeiende voorlesing en 'n gunsteling in my historiese drama boekrak. Jy sal dit baie geniet.

Aangenaam verras

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

What an easy listen this was.
Great story, well written & the narration was spot on.

Great listen

Something went wrong. Please try again in a few minutes.