In die tyd van die gif [In the Time of the Poison] cover art

In die tyd van die gif [In the Time of the Poison]

’n Jaar en ’n half in stories [A Year and a Half in Stories]

Preview

Get 30 days of Standard free

£5.99/mo after trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options

In die tyd van die gif [In the Time of the Poison]

By: Dana Snyman
Narrated by: Dana Snyman
Try for £0.00

£5.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy Now for £12.05

Buy Now for £12.05

Summary

Min sou Dana Snyman weet toe hy die Rugbywêreldbeker-eindstryd op Rondomskrik kyk dat die euforie van dié oomblik kortstondig sou wees; dat ons lewens binnekort soos handomkeer sou verander. Dana verwoord die ervaring van die daaropvolgende agttien maande–van rugbytriomf tot treur en vertwyfeling. Dan kry hy self ook Covid.

Dana se kenmerkende fyn waarneming en deurleefde wysheid maak In die tyd van die gif ’n leesmoet.

Daar is pyn en verlies, maar ook geloof en hoop–en ’n goeie blomjaar.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2021 Dana Snyman (P)2021 Tafelberg
Travel Writing & Commentary
adbl_web_anon_alc_button_suppression_c
All stars
Most relevant
Stories soos net Dana Snyman dit kan skryf.
Baie dankie dat ons dit kan luister.

Het die boek baie geniet!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.