Lien se lankstaanskoene cover art

Lien se lankstaanskoene

Preview

Get 30 days of Standard free

£5.99/mo after trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options

Lien se lankstaanskoene

By: Mr Derick Van der Walt
Narrated by: Ms Mareli Minnaar
Try for £0.00

£5.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy Now for £13.03

Buy Now for £13.03

About this listen

In Afrikaans. Hierdie gewilde én bekroonde jeugroman, onlangs as film uitgereik, is nou ook beskikbaar as luisterboek. Lien is die oudste kind in ‘n disfunksionele huishouding, waar die status van die gesin van welgesteld tot armblankes verander het weens die misbruik van trustfondse deur haar prokureurspa. Nou sit hy in die tronk, en haar ma, weens haar onvermoë om die situasie te verwerk, begin al hoe meer drink. Vir Lien en haar jonger broer, Braam, oor wie sy besorg is, is daar aanpassingsprobleme by die nuwe skool, maar deur veral twee vriende, Wouter en Mimi, herwin Lien vir haar ‘n eie plek. Sy doen naskool loswerkies vir ‘n inkomste, veral om die aand kos op die tafel te kry en te spaar vir wanneer sy eendag oorsee kan gaan. Die behoeftes van die gesin kan egter nie alleen deur die wisselvallige inkomste aangespreek word nie. Terwyl haar ma se alkoholisme tot tragiese dieptes verval, begin sy in ‘n vermomming op ‘n straathoek bedel, waar sy mense soos Roos en Tibbey leer ken . . .

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2008 NB Publishers (P)2008 NB Publishers
All stars
Most relevant
Ek het dit so geniet, Ek het die boek en fliek gaan koop. Ek beveel dit graag aan.

Baie baie goed/Fantasties

Something went wrong. Please try again in a few minutes.