Op pad na 'n klooster in die sneeu
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.
Add to basket failed.
Please try again later
Add to wishlist failed.
Please try again later
Remove from wishlist failed.
Please try again later
Adding to library failed
Please try again
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
3 Months Free
£5.99/mo after 3 months. Cancel monthly.
Offer ends on 15 July 2026 at 11:59 BST.
Buy Now for £15.51
-
Narrated by:
-
Johannes de Villiers
’n Jong man begin werk by ’n apteek in Bloemfontein maar is gou ontnugter deur sy lot. Is werk, eet en slaap al wat die volgende vyftig jaar vir hom voorlê? Wanneer hy afkom op die mistikus Thomas à Kempis se geskrifte, begin hy droom oor ’n asketiese lewe–weg van geldmaak en ambisie.
Op die vooraand van sy reis na ’n Franse klooster, ontdek hy hy het ’n oom wat ’n Katolieke priester geword het, en nou woon in Parys.
’n Aangrypende roman oor ’n pelgrimstog na aanvaarding van die self.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2025 Johannes Albertus de Villiers (P)2025 Human & Rousseau
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
No reviews yet