Plekkie in die son cover art

Plekkie in die son

Preview
LIMITED TIME OFFER

3 Months Free

£5.99/mo after 3 months. Cancel monthly.
Get this deal
Offer ends on 15 July 2026 at 11:59 BST.
More purchase options

Plekkie in die son

By: Mrs Ena Murray
Narrated by: Ms Frieda Van den Heever
Get this deal

£5.99/mo after 3 months. Cancel monthly.

Buy Now for £12.20

Buy Now for £12.20

In Afrikaans.’n Plekkie in die son, dis al wat Karen Viljoen vra. Maar die pragtige donkerkop is melaats verklaar . . . Dié oordeel dryf haar uit haar huis, haar droomhuwelik met Otto, haar baba – tot in Genadendal, inrigting vir melaatses. Kan Otto se liefde dié vuurproef deurstaan? Daar is Beatrice, en die wette van die natuur. Selfs al word Karen dalk eendag genees verklaar, sal die gemeenskap haar nie maar weer verwerp nie? Eenmaal melaats, altyd melaats. In Genadendal, en by ’n simpatieke dr. Tertius Louw, vind Karen God se genade is tog genoeg – ook vir melaatses. Maar waar is haar eie plekkie in die son? Sekerlik een van Ena Murray se bekendste en mees geliefde verhale ooit, nou beskikbaar as luisterboek.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2012 Ena Murray (P)2013 NB Publishers
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
All stars
Most relevant
xx xx xx xx xx xx xx xx xx xx xx xx xx xx xx xx xx xx xx xx xx fds ghj nbv der poi bcd lkjh

vcv

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Dis 'n pragtige storie van smart oorkoming, geloof en liefde. Jou smart is nooit grooter as iemand anders sn nie, gee gerus 'n luister.

Pragtig

Something went wrong. Please try again in a few minutes.