Rympies vir pikkies en peuters cover art

Rympies vir pikkies en peuters

Preview

Get 30 days of Standard free

£5.99/mo after trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options

Rympies vir pikkies en peuters

By: Riana Scheepers
Narrated by: Joanie Combrink, Susanne Beyers
Try for £0.00

£5.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy Now for £9.17

Buy Now for £9.17

About this listen

ʼn Paar jaar ná die publikasie van Nuwe Kinderverseboek, saamgestel deur Riana Scheepers en Suzette Kotzé-Myburgh, word Gertie Smit, bekende opvoedkundige van Wellington, deel van die span. Hul nuwe bundel, Rympies vir Pikkies en Peuters, bied ʼn keurversameling verse vir die heel kleintjies (1 tot 3 jaar) en is sorgvuldig saamgestel volgens nasionale opvoedkundige vereistes. Vir opvoeders en versorgers in speelskole is hierdie bundel ʼn onmisbare bron en hulpmiddel, maar dit sal net so tuis wees by die huis as in die klaskamer. Die meer as 600 rympies deur 166 skrywers dek al die onderwerpe wat deel is van klein kinders se leefwêreld - in heerlike, maklike, sprankelende Afrikaans. Met sy pragtige volkleur-illustrasies is Rympies vir Pikkies en Peuters ʼn kosbare skat vir elke kleinding se boekrak!

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2016 NB Luisterboeke (P)2016 NB Publishers
Literature & Fiction
No reviews yet