Skoenlapper cover art

Skoenlapper

Preview

Get 30 days of Standard free

£5.99/mo after trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options

Skoenlapper

By: Irma Venter
Narrated by: Stian Bam
Try for £0.00

£5.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy Now for £13.52

Buy Now for £13.52

Summary

Uiteindelik: dié blitsverkoper is nou ook as luisterboek beskikbaar! Alex het ’n teorie oor chaos. Waar hy ook al gaan, volg dit hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By ’n troue iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet Alex vir Ranna, ’n vryskutfotograaf met ’n bos swart krulhare, ’n t-hemp wat sê Dr. Seuss is altyd reg, en ’n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, weet: dit is hoe dit voel. Maar dan haal die chaos hom in. Eers begin dit onophoudelik reën en paaie en dorpies spoel weg. En dan, wanneer die lyk van ’n Amerikaanse IT-biljoenêr op ’n strand uitspoel, word dit duidelik dat Ranna met rede haar verlede probeer begrawe. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang? Die aweregse karakters in hierdie spannende raaiselroman, sal gou ou vriende word. Die briljante polisieman Hamisi Habane word deur sy eie spoke voortgedryf, en vir Alex se IT-kontak, die petite Sarah Fourie van Pretoria-Wes, is geen inligting buite perke nie, solank sy haar ses blikkies Coke en haar rekenaar byderhand het.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2013 Irma Venter (P)2013 Human & Rousseau
Mystery
adbl_web_anon_alc_button_suppression_c
All stars
Most relevant
Die boek is nie sleg nie, maar nie een wat ek noodwendig sal aanbeveel nie. Die skryfstyl, storielyn en karakters voel bietjie geÿk en die spanning gedwonge. Ek gaan ongelukkig nie die opvolg boeke luister nie.

Nie heeltemal my smaak

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Briljante Boek. Kan nie wag om na die Vlg een te luister. As daar 6 Sterre was het Ek dit gegee

Absolutely Fantastic

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

It was/is a story that keep u to the end of your seat, enjoyed it thoroughly

Amazing

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Baie lekker geluister, lanklaas afrikaans gelees en gedink ek gaan sukkel ! Was interesant
Xxx xx

Lekket geluister😛

Something went wrong. Please try again in a few minutes.