Soos die Kraai Vlieg [As the Crow Flies] cover art

Soos die Kraai Vlieg [As the Crow Flies]

Preview
LIMITED TIME OFFER

3 Months Free + £10 Audible voucher

£5.99/mo after 3 months. Cancel monthly.
Get this deal
Offer ends on 5 July 2026 at 11:59 BST.
More purchase options

Soos die Kraai Vlieg [As the Crow Flies]

By: Christiaan le Roux
Narrated by: Anrich Herbst
Get this deal

£5.99/mo after 3 months. Offer ends on 5 July 2026 at 11:59 BST. Cancel monthly.

Buy Now for £11.86

Buy Now for £11.86

Reisjoernaal van ‘n taamlik wel beplande, redelik uitgevoerde, matig interessante gesinsavontuur. Die produk van ‘n uitbreide kuiertjie in ‘n lukrake hoekie van Groot-Brittanje op ‘n pretbederwend stywe begroting. Nouliks samehangende mymeringe van ‘n passievolle en toegewyde antidenker aangaande die onbeduidendste kwessies van die menslike toestand. Klinkklare antwoorde op vrae wat jy nie het nie. Knaende vrae waarvoor daar beswaarlik antwoorde is. Selfhelpboek vir diegene wat gelukkig genoeg is om tot dusver heel oukei te wees, dankie. Uiters selektiewe memoires van ‘n tot op hede diep gemiddelde, semichaotiese lewe. ‘n Tydige waarskuwing van wat mag gebeur as jy heeltemal te nuuskierig is vir jou ouderdom, ‘n maniese neiging het om dinge totaal te óórdink, nooit jou brandende leergierigheid ontgroei wat jou as kind soveel emosionele konsternasie berokken het nie, jou standaarde van skoonheid, betekenis, sielswaarde en fassinasie laat daal tot die vlak van die banale, en sukkel om snags te slaap. Asook ‘n blik op die wonder wat dit inhou. Reisgedagtes en gedagtereise. Dis outobiografies, maar dit gaan nie noodwendig oor my nie.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2023 Christiaan le Roux (P)2023 Christiaan le Roux
Travel Writing & Commentary
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
No reviews yet