Stella se dogters [Stella's Daughters] cover art

Stella se dogters [Stella's Daughters]

Preview
LIMITED TIME OFFER

3 Months Free + £10 Audible voucher

£5.99/mo after 3 months. Cancel monthly.
Get this deal
Offer ends on 5 July 2026 at 11:59 BST.
More purchase options

Stella se dogters [Stella's Daughters]

By: Helene de Kock
Narrated by: Sanett Oosthuizen
Get this deal

£5.99/mo after 3 months. Offer ends on 5 July 2026 at 11:59 BST. Cancel monthly.

Buy Now for £13.77

Buy Now for £13.77

Stella Bennet van die plaas Ommekeer het drie dogters—en hulle het probleme.

Niemand sal Julia glo dat sy in haar huwelik verbaal mishandel word nie.

Niemand sal begryp dat Pauli verlief is op die verkeerde man nie. Veral aangesien sy so ’n verstandige man aan haar sy het.

Niemand sal ooit weet hoe broos Teresa is nie. Want sy is hierdie hardekwas advokaat wat geen man nodig het nie.

Die drie dogters se lewens word verder gekompliseer deur vier manne: Frans de Wet, wat langsaan op Genotsfontein boer, Martin Joubert, die prokureur op die dorp, ’n plaaslike dokter James Cameron, en dokter Michael de Waal, ’n chirurg wat vanuit die buiteland terugkom om op sy tuisdorp te praktiseer.

Al drie Stella se dogters ly tot ’n mate aan ontkenning, ontkenning van wat werklik is en van wat hulle regtig wil hê.

Maar die lewe het ’n manier om die erkenning van waarhede af te dwing.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2022 Penguin Random House South Africa (P)2022 Penguin Random House South Africa
Action & Adventure Family Life Genre Fiction
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
All stars
Most relevant
Het die boek geniet aangesien dit eintlik 3 storielyne gevolg het. Kan defnitief aanbeveel. Lekker Naweek boek

Baie oulike Boek

Something went wrong. Please try again in a few minutes.