Ver Wink die Suiderkruis [Far Wink the Southern Cross] cover art

Ver Wink die Suiderkruis [Far Wink the Southern Cross]

Preview

Get 30 days of Standard free

£5.99/mo after trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options

Ver Wink die Suiderkruis [Far Wink the Southern Cross]

By: Irma Joubert
Narrated by: Andrea Winckler
Try for £0.00

£5.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy Now for £13.68

Buy Now for £13.68

Summary

Dis 1933 - ses jaar voor die Tweede Wêreldoorlog. Kate Woodroffe was nog die heeltyd in watte toegedraai en soos ’n porseleinpoppie opgepas totdat sy besef dat daar ’n ander wêreld bestaan as die herehuis in Parktown Ridge.

Haar studierigting bring haar in aanraking met die verwoestende armoede van Vrededorp, skaars tien kilometer van waar sy woon, en sy besluit om ’n verskil te maak in die stukkende wêreld om haar. Maar die man wat haar pa aanstel om haar op te pas terwyl sy navorsing doen in die agterbuurte, krap haar netjiese planne deurmekaar. Want hy leer haar hart vlieg, laat ’n vreugde diep binne-in haar oopbreek. Maar hy ketting haar ook vas.

In die regte lewe is daar nie ’n óns nie, Kate....' Kate weet dit. Sy is ryk John Woodroffe se dogter, midde-in die wurgende depressie, die armblankes oral, die woedende myners diep in haar pa se goudmyne. En Bernard Neethling is ’n mynwerker. Hul wêrelde is onversoenbaar. En dis ononderhandelbaar. Albei weet dit. Maar hy skulp haar toe met sy krag, sy warmte. Hy wil die Suiderkruis vir haar pluk. En dit, weet Kate, sal makliker wees as om hul liefde te laat blom.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2013 LAPA Publishers (P)2022 LAPA Publishers
Historical Historical Fiction
adbl_web_anon_alc_button_suppression_c
All stars
Most relevant
Die verhaal wys dat liefde oorwin selfs in die mees teenoorgestelde omstandighede. Wel belangrik is dat hul op dieselfde vlak moet kan kommunikeer.

Mense wat vir mekaar bedoel is se paaie sal kruis; soos die Suiderkruis.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.