Agri SA Kongres 2019: Episode 3: Thoko Didiza cover art

Agri SA Kongres 2019: Episode 3: Thoko Didiza

Agri SA Kongres 2019: Episode 3: Thoko Didiza

Listen for free

View show details
Die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling het begrip vir die diepgaande probleme wat die landbousektor tans in die gesig staar; probleme as gevolg van die erge droogte, wat heelwat boere in sak en as laat sit, en dit lei uit die aard van die saak tot geweldige negatiewe groei in die sektor. Plaasveiligheid is verder ‘n enorme uitdaging, met moorde en veediefstal wat aan die orde van die dag is, maar Didiza maan die boeregemeenskap om nie moed te verloor nie.
adbl_web_anon_alc_button_suppression_c
No reviews yet