Libido Karmenaadjies cover art

Libido Karmenaadjies

Libido Karmenaadjies

Listen for free

View show details

NB: Geen onder 18's en die garde wat die eeu-merk nader, sit maar die pilletjie onder die tong.

Tyd vlieg en voor ons ons oë kan uitvee, is dit weer tyd vir 'n Fantasmagoriese Vrydag.

Die woord van die week is ... LIBIDO ... en dit word behoorlik onder loep geneem.

Geniet saam met ons.

adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
No reviews yet