Poespas met ChuChu en Kiki cover art

Poespas met ChuChu en Kiki

Poespas met ChuChu en Kiki

By: Chu Chu en Kiki
Listen for free

Welkom! Hier op ChuChu en Kiki se werf kan jy praatjies oor enige onderwerp onder die son verwag. Geen onderwerp te groot of te klein, te ernstig of snaaks of te koud of te warm nie. Nie vir sensitiewe ore bedoel nie.Copyright 2021 All rights reserved.
Episodes
  • Episode 24 - Bokappels en Sloertoere
    Jul 29 2022

    Ouderdomsbeperking - 18+

     

    Waarvan die bok van vol is, loop die sloertoer oor! 

    Vind uit oor bokke, omtrek van goet en allerhande ander kinkels en kabels.

    Show More Show Less
    22 mins
  • Episode 23 - Dis tiere, bokke en borstikels
    Jul 15 2022

    Geen onder 18!

    Vandag gaan ons Sjinees. Van Bokke tot hulle klokke.

    Vind meer uit oor lukraak Sjinese Astrologie en ook wat die naweek in Klerksdorp gebeur.

    Soos gewoonlik het ons ons woord van die week ... wat natuurlik baie reaksie sal uitlok ... of is dit klok?

    Show More Show Less
    30 mins
  • Episode 22 - Visse, kuberklokke en Siboslette
    Jul 8 2022

    Geen onder 18's nie!

     

    Wat het visse en appels in gemeen? Wees maar verseker daar sal 'n massamoordenaar genoem word. 

    Vind meer uit oor hoekom wolwe met die maan gepla is.

    Ons is baie opgewonde om drie SPLINTERNUWE, selfgeskepte woorde met julle te deel!

    Hier is 'n prys te wen - die eerste een wat raai watter winkel ons van praat ... 'n vyftig randjie vir jou om daar te spandeer. (Slegs die eerste een wat reg raai) Geen reëls en regulasies nie - Wees net lekker!

    Volg ons op Facebook: ChuChu en Kiki | Facebook

    Twitter: ChuChu en Kiki (@ChuChuenKiki1) / Twitter

    Show More Show Less
    36 mins
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
No reviews yet