InJesus Bybelstudie cover art

InJesus Bybelstudie

InJesus Bybelstudie

By: Jacques Loots
Listen for free

n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, sodat jý Jesus kan wees vir 'n stukkende wêreld. Jy is welkom om ons dienste op 'n Sondag by te woon om 16:00 elke Sondag middag by 93 Parkland dr, Kempton ParkJacques Loots Spirituality
Episodes
  • Geloof wat Berge Verskuif - Ep.10
    May 28 2026

    Twyfel kan veroorsaak dat die Woord van God SY krag in ons lewens verloor.

    Show More Show Less
    18 mins
  • Geloof wat Berge Verskuif - Ep.9
    May 26 2026

    Markus 4:16 Net so ook is hulle by wie op rotsagtige plekke gesaai word — wat, as hulle die woord hoor, dit dadelik met blydskap aanneem,

    17 maar geen wortel in hulleself het nie; hulle is net vir 'n tyd. Later as daar verdrukking of vervolging kom ter wille van die woord, struikel hulle dadelik.

    Show More Show Less
    16 mins
  • Geloof wat Berge Verskuif - Ep8
    May 21 2026

    In Matt 14:19 sê Jesus dat die Woord wat ons nie verstaan nie, dat Satan daardie Woord uit ons hart uit kan steel, wat beteken dat daai Woord nooit enige vrug in ons lewe gaan oplewer nie.

    Show More Show Less
    14 mins
adbl_web_anon_alc_button_suppression_c
No reviews yet