• Geloof wat Berge Verskuif - Ep.10
    May 28 2026

    Twyfel kan veroorsaak dat die Woord van God SY krag in ons lewens verloor.

    Show More Show Less
    18 mins
  • Geloof wat Berge Verskuif - Ep.9
    May 26 2026

    Markus 4:16 Net so ook is hulle by wie op rotsagtige plekke gesaai word — wat, as hulle die woord hoor, dit dadelik met blydskap aanneem,

    17 maar geen wortel in hulleself het nie; hulle is net vir 'n tyd. Later as daar verdrukking of vervolging kom ter wille van die woord, struikel hulle dadelik.

    Show More Show Less
    16 mins
  • Geloof wat Berge Verskuif - Ep8
    May 21 2026

    In Matt 14:19 sê Jesus dat die Woord wat ons nie verstaan nie, dat Satan daardie Woord uit ons hart uit kan steel, wat beteken dat daai Woord nooit enige vrug in ons lewe gaan oplewer nie.

    Show More Show Less
    14 mins
  • Geloof wat Berge Verskuif - Ep.7
    May 20 2026

    Markus 7:13 sê "So maak julle dan die woord van God kragteloos deur julle oorlewering wat julle bewaar het..." Dit is moontlik vir my en jou om die krag van die Woord, kragteloos te maak in ons lewens.

    Show More Show Less
    13 mins
  • Geloof wat Berge Verskuif - Ep6
    May 15 2026

    Wat hoor mense van Jesus by ons?

    Show More Show Less
    17 mins
  • Geloof wat Berge Verskuif - Ep5
    May 14 2026

    Wat is God se nommer 1 manier om geloof in ons aan te wakker?

    Show More Show Less
    12 mins
  • Geloof wat Berge Verskuif - Ep4
    May 8 2026

    Geloof wat berge verskuif kom nie van ons wat harder probeer nie, maar dit kom van ons wat ons oë op Jesus gefokus hou.

    Show More Show Less
    11 mins
  • Geloof wat Berge Verskuif - Ep3
    May 5 2026

    Genesing is God se idee

    Show More Show Less
    17 mins