Showing results by author "Wilna Adriaanse" in All Categories
-
-
Eindspel [End Game]
- By: Wilna Adriaanse
- Narrated by: Susanne Beyers
- Length: 13 hrs and 5 mins
- Unabridged
-
Overall8
-
Performance8
-
Story8
Ellie hou van haar nuwe lewe op die platteland. Net wanneer sy nie kan slaap nie gaan sit sy in die spaarkamer, waar haar kaarte, diagramme en lyste opgeplak is. Êrens in die massa data is haar pa se moordenaar. Sy moet net hard genoeg soek. En intussen kan sy orrel speel in die kerk. Toe hulle kom vir haar, weet sy als was vir hiérdie dag. En dat sy sal moet uitvind wie haar soek, en waarom. Die lang wag is verby! Die vervolg op 2014 se Dubbelspel.
-
-
Ongelooflik!!
- By Anonymous on 10-11-25
-
Eindspel [End Game]
- Narrated by: Susanne Beyers
- Length: 13 hrs and 5 mins
- Release date: 20-10-19
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterAdding to library failed
Please try againFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
£16.57 or free with trial. Auto-renews at £5.99/month after trial. See eligibility.
-
-
-
Rebecca
- By: Mrs Wilna Adriaanse
- Narrated by: Ms Susanne Beyers
- Length: 13 hrs and 7 mins
- Unabridged
-
Overall13
-
Performance12
-
Story12
Op vyf en twintig is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts. Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italië op 'n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy 'n kelner. Maar nou is sy terug in Suid Afrika en sy soek 'n “regte” werk. Verkieslik een wat opwindend is en 'n groot salaris betaal. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van ‘n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na 'n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen.
-
-
only 45 seconds of the book recorded.
- By Anonymous on 13-09-20
-
Rebecca
- Narrated by: Ms Susanne Beyers
- Length: 13 hrs and 7 mins
- Release date: 21-03-13
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterAdding to library failed
Please try againFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
£15.15 or free with trial. Auto-renews at £5.99/month after trial. See eligibility.
-
-
-
Vlug [Flight]
- By: Wilna Adriaanse
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 9 hrs and 2 mins
- Unabridged
-
Overall5
-
Performance5
-
Story5
Milla Roux is ’n veearts wat werk by ’n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die DRK. Spoedig begin die skermutselings tussen regeringstroepe en rebelle-organisasies van die hele Kongo ’n gevaargebied maak, en kort voor lank is ook die rehabilitasiesentrum in die kruisvuur vasgevang. Saam met drie klein sjimpansee-wesies slaan ’n gewonde Milla op die vlug, vergesel van die enigmatiese Graham Saunders van die organisasie Dokters sonder grense.
-
-
Nice narration, a slightly cliché and unlikely story.
- By Miriam Lodewyks on 17-03-25
-
Vlug [Flight]
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 9 hrs and 2 mins
- Release date: 14-12-22
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterAdding to library failed
Please try againFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
£14.63 or free with trial. Auto-renews at £5.99/month after trial. See eligibility.
-
-
-
Dubbelspel [Doubles]
- By: Wilna Adriaanse
- Narrated by: Susanne Beyers
- Length: 13 hrs and 29 mins
- Unabridged
-
Overall12
-
Performance10
-
Story10
Hulle is almal in die land. Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriërs, die Russe, Koreane, Indiërs, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Hulle het nie sentiment oor ’n politieke bestel of ’n reënboognasie nie. Geld is die enigste god wat aanbid word. Toe Ellie McKenna instem om hierdie wêreld te infiltreer, het sy gedink sy weet waarvoor sy haar inlaat. Maar soos haar pa altyd gesê het, die duiwel deel nie visitekaartjies uit nie.
-
Dubbelspel [Doubles]
- Narrated by: Susanne Beyers
- Length: 13 hrs and 29 mins
- Release date: 10-09-19
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterAdding to library failed
Please try againFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
£16.27 or free with trial. Auto-renews at £5.99/month after trial. See eligibility.
-